Hanne-patat wat loop in die pad dat die klippe so spat ! Phillip - TopicsExpress



          

Hanne-patat wat loop in die pad dat die klippe so spat ! Phillip wat ons pap gespring het , Ina wat al die plannetjies gemaak het- soos om die tuinslang by die uitlooppyp buite die badkamer op te steek en Dan oop te daai sodat Gert se prop in bad uitskiet en vuil water by die prop se gat inspuit !!! Hahahahahahaha ! BEST TIMES EVER ! At se kar se wieldoppe wat ons vol klippe remark het ! Kleilat in die spruit onder die brug ! ....
Posted on: Mon, 29 Jul 2013 17:43:04 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015