(Hannes) MEYERTON: IEMAND MET INLIGTING? Giraffe Van Deventer - - TopicsExpress



          

(Hannes) MEYERTON: IEMAND MET INLIGTING? Giraffe Van Deventer - Ons het tien jaar in Australia gewoon en het verlede jaar teruggekom. Ons het nou Sondag wat verby is besluit om my man se ouers se graf te besoek in Meyerton. Ons was geskok om te sien dat die graf "nie meer daar" is nie. Waar hulle begrawe was is alles nuwe grafte wat nog hopies is en met name van swart mense. Die hele begraafplaas is "verander" en slegs die ou deel met opgemaakte grafte is nog daar met blanke name op. Die res is alles "weg" ?! Hulle grafsteen is weg! Wat gaan daar aan? Het hulle besluit om sommer bo-op te begrawe en hoe kry hulle dit reg? Is dit grafskending? Waar kan mens uitvind wat gaan aan?
Posted on: Tue, 01 Oct 2013 18:19:57 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015