Harmonie Oord ‘N TUISTE VAN SKDBM BEJAARDESORGTRUST AFDELING - TopicsExpress



          

Harmonie Oord ‘N TUISTE VAN SKDBM BEJAARDESORGTRUST AFDELING VAN HARMONIE PARK REG. 068-973-NPO [email protected] Posadres: Posbus 27030, SUNNYSIDE,0132 Tel/Faks: (012) 440-3137/0866415767 Straatadres: Mearsstraat 125, SUNNYSIDE, 0002 27 Augustus 2013 Mnr Hans Janse van Rensburg Liewe Vriende Baie dankie vir die donasies wat ons op 26 Augustus 2013 ontvang het by Doulos. U dokument nr 1420 verwys. Die donasies wat ontvang is, is die volgende: 6X Broodjies 3X Pasta salad 4X Chicken Curry 3X Strawberry & Papaya 6X Pakkies Cauliflower, Broccoli & carrots. 20X Pakkies Tomaties 5X Pakkies Gooseberries 2X Pakkies Blueberries 2X Pakkies butter scones Los Appels 3X Bakkies Strawberries 14X 1KG Joghurt 9X Bakkies Fetakaas 5X Bakkies Cream 20X Bakkies Joghurt 22X Bakkies Custard 10X Bottels melk 1X Bak Classic Fruit Salad Baie dankie vir julle waardevolle bydrae om die mense se lewensstaard te verhoog. Die mense is werklik oorweldig deur julle liefde en omgee. Ons het tans 193 inwoners en enige voedsel is van groot waarde vir ons aangesien ons van donasies afhanklik is om kos op die tafel te sit. Dankie vir julle insette, reëlings en harde werk om dit alles moontlik te maak en dat julle ons nie vergeet nie. Ons beskou onself bevoorreg dat julle uitreik na Harmonie Oord en sy mense. Nogmaals Baie dankie. Mag julle die Here julle oorvloedig seën. Die Bestuur, Personeel en inwoners. Edwina van der Vyver ADMINISTRATIEWE BEAMPTE Harmonie Oord Tel 012 4403137 Selnr 0724234878 Alle ure beskikbaar vir die haal van donasies
Posted on: Wed, 28 Aug 2013 07:55:20 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015