Het een awsome naweek gehaad! My self in n mik in gelag en soveel - TopicsExpress



          

Het een awsome naweek gehaad! My self in n mik in gelag en soveel fun gehaad! het die awsomste awsomeste vriendinne! Thanx Nina Joubert en Belinda Nel love you guys!!! (big big hugs!) en dankie vir alles wat julle gedoen het vandag ! Het mal lekker perdgery vandag al wS ek geskop deur tinkerbel en my arm gebreuk! I stil love her! En het ek nogsteeds n lekker daggie gehaad!!!!!!!!!!!!!! Operasie het goed gegan moet oornag bly mar more kan ek huistoe gan! Yay thanx Beanka pieter en adrean dat julle deurgekom het vanmiddag! love all my friends! :-)
Posted on: Sun, 22 Sep 2013 18:54:51 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015