Heya...Broers En sisters...en almal wat van die page bewus - TopicsExpress



          

Heya...Broers En sisters...en almal wat van die page bewus is....Ek groet julle in die naam van Christus...die wonderlik naam wat elke demoon dissmiss....Vang my more aand Tussen 9pm and 10pm op radio Kaapunt...90:7...waar ek is lieflike onderhoud sal het...en dan Donderdag In atlantis...Avondale Civic centre Saam met ultimate Gospel Ministries wa ons die naam van die Here sal Groot maak...D.O.E.P..dis wee suiwer afrikaans..vanaand lmk...blessings
Posted on: Tue, 20 Aug 2013 20:06:23 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015