Hi almal. Ek het 29 poste om te adverteer en soos julle weet - TopicsExpress



          

Hi almal. Ek het 29 poste om te adverteer en soos julle weet gebruik ek FB en my page om my besigheid te bemark. Baie van julle "kla" dan dat julle te veel updates kry as ek advertensies plaas. Asb, ek kan nie stop om dit te doen nie - dit is my besigheid :) Ek sal verstaan as julle my dan unfriend. Maar jy kan ook op my naam click - na my profile gaan by friend - hou jou cursor op "friend" dan untick jy get notifications en show in newsfeeds. Dan sal jy nie al my updates op jou page kry nie. So ja, beware - ek gaan nou begin advertise :)
Posted on: Fri, 19 Jul 2013 11:53:18 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015