Hierdie couple sukkel om die spark terug te kry in hulle - TopicsExpress



          

Hierdie couple sukkel om die spark terug te kry in hulle verhouding en een aand besluit die man dat hy iets moet doen. Een aand na werk kom hy by huis om sy vrou slapend in die bed te kry. Hy kruip toe onder die komberse in en begin die wolbeursie met sy tong te polish. Nie lank nie en hy hoor hoe sy moan en begin rondkriewel tot haar lyf later in ligte spasmas vertrek. Die man maak sy besigheid klaar en gaan badkamer toe om sy tande te borsel net om sy vrou te kry waar sy besig is om haar bene te skeer. "Waddefok maak jy hier !!??" :gil hy. "Shhhhh !" sê sy vrou, "jy gaan jou ma wakker maak."
Posted on: Sun, 04 Aug 2013 12:11:59 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015