Hierdie is nie n maklike brief om te sktyf nie. Ek het als verloor - TopicsExpress



          

Hierdie is nie n maklike brief om te sktyf nie. Ek het als verloor en is huidiglik werkloos en geen woning. Sit basies op straat. Indien daar enige van julle is wat my kan bystaan sal ek dit verskriklik wardeer. Ek is bereid om enige iets te doen om n inkomste te genireer. Ek is tans in kemptonpark/ Dis nie lekker om mense in die oe te kyk hierdie versoek te maak, glo my. Dit ruk aan n mens en vat al jou waardigheid en trots weg. Ek glo dat erens God my sal bystaan en help. Ek vra nie geld nie, slegs dat indien iemand my kan bystaan met n werkie sodat ek weer op my voete kan kom en die lewe weer in die oe kan kyk. Ek sal dit waardeer as julle my op my cell kan kontak en nie facebook. 073 441 2244. Die Here seen julle en dankie dat julle geluister het. William.
Posted on: Tue, 30 Jul 2013 09:39:02 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015