Hoekom moet ons bid as god alwetend is sal god immers weet wat ons - TopicsExpress



          

Hoekom moet ons bid as god alwetend is sal god immers weet wat ons nodig het as god liefde is sal god gee wat ons nodig het as god goed is sal hy nie die goeie van ons weer hou nie as god beskikker is sal hy my lotgevalle gunstig beskik as god regeer kan ons hom met diw bestuur van die wereld toevertrou god is tog nie van ons gebede afhanklik nie waaarom sal ons daan nog bid ps 20 vers 5 mag hy u gee wat u hart begee
Posted on: Tue, 03 Dec 2013 06:30:58 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015