Inbox : Soms gebeur daar dinge in ons lewens wat ons nie kan - TopicsExpress



          

Inbox : Soms gebeur daar dinge in ons lewens wat ons nie kan verstaan of verklaar nie, maar dan moet ons, ons daarby berus dat God n plan en n doel het daarmee. Baie keer is dit baie seer,maar Hy het belowe om nooit jou hand te los nie terwyl jy in die storm is nie. Die belangrikste is, om nie in die storm stil te gaan staan nie,maar vorentoe te beweeg,tree vir tree,al is dit hoe moeilik partykeer. Onthou altyd die Here sal nooit dinge op jou pad bring wat Hy weet jy nie sal kan hanteer nie, al voel dit of jy dit nie gaan maak nie, gaan dan op jou knieë en bid tot Hom, Hy sal jou die krag gee om daardeur te kom. Mag jul n geseënde dag geniet.
Posted on: Thu, 12 Sep 2013 04:27:51 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015