Is Fathers Day Sondag, en ek weet Tannie en altwee my - TopicsExpress



          

Is Fathers Day Sondag, en ek weet Tannie en altwee my meisiekinners, Aanikah en Jade en seun Curtly/Jaffie is either op facebook, mixit, whatsap, whatsdown en twitter so ha is fokkol way lat hulle die nie gaan lees nie! Lees nou fokken mooi Pa se lippe.." Fok Kouse, Fok n Fathers Day Mug, Fok Disposable Razor Blades, Fok al die Koerante wat julle koop net vir een dag, dan lees ek nooit weer koerante tot volgende fokken Fathers Day, Fok Sakdoeke, Fok daai R30 leesbrille by Clicks en Fok Jet se R60 Fast Tekkies!!! Die fokken keer soek Pa vir Fathers Day n Portable Tv wat Pa se Sport channels het, fok die nuus, want julle kry genoeg tjeld by die werk, Pa soek lat julle moet met julle Ma praat om te leer koeksisters bak, sy luister net na julle, Pa soek virrie hele maand airtime, Pa gebruik Cell C, Pa is moeg vir eiers vreet vir brekvis op Fathers Day, traai om wors en twee of drie tjops te kry, Pa sallit baie waardeer, Pa soek ook taxi fare virrie hele maand, julle weet hoe besig Pa kan wees...Dankie Pa.
Posted on: Tue, 11 Jun 2013 08:10:28 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015