JOU HULPGEROEP My stem sal nooit stil raak in jou lewe nie, sê - TopicsExpress



          

JOU HULPGEROEP My stem sal nooit stil raak in jou lewe nie, sê die Here. My arm sal nooit te kort wees om jou te help nie. My oor sal nooit doof raak vir jou hulpgeroep nie. My voorraadkamers sal nooit vir jou leeg raak nie. Ek het ‘n verbond om altyd vir jou lief te wees … en altyd vir jou goed te wees … en altyd by jou te staan deur dik en dun. Jou kinderlike geloof is die lewensaar tussen jou en My, sê die Here. Jy is Myne vir ewig...
Posted on: Thu, 11 Jul 2013 16:00:58 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015