Jeanette> Krummelhoender-soos-die-kolonel Posted by - TopicsExpress



          

Jeanette> Krummelhoender-soos-die-kolonel Posted by Admin@friKos 1 hoender of braaistukke 1 eetl worsestersous sap van 1 suurlemoen sout en peper hoenderspeserye meel olie 2 k gerasperde kaas 1 k goue krummels Sny `n hoender in stukke of gebruik klaargesnyde braaipakke. Marineer die hoender vir twee ure in die worsestersous en suurlemoensap . Besprinkel daarna met die sout, peper en hoenderspeserye. Rol dit dan in die meel en daarna in die olie. Meng die kaas en krummels en rol die hoender daarin en druk goed vas. Plaas in `n oondbak en bak een volle uur lank teen 175°C.
Posted on: Fri, 28 Jun 2013 11:20:02 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015