Jeanne-Marie Cope wrote: BBM sopas ontvang: Hey julle jammer vir - TopicsExpress



          

Jeanne-Marie Cope wrote: BBM sopas ontvang: Hey julle jammer vir bc maar dit is belangrik asb lees!!! daar is n jongerige meisie wat by jou hek gil en sê dat iemand haar agtervolg MOENIE VIR HAAR OOP MAAK NIE bel dadelik die polisie sy is deel van n sindikaat wat as jy die hek oop maak kom hul met wapens in jou huis in asb stuur na al jou contacts toe dit is nie n grap nie hul het dit vandag weer gedoen!!!
Posted on: Tue, 13 Aug 2013 18:13:22 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015