Job se “ek weet dat my losser leef”. Geestelike groei is n - TopicsExpress



          

Job se “ek weet dat my losser leef”. Geestelike groei is n lewenslange proses, ons almal is op ons eie pelgrimstog, ek weet dat myne begin het. Ek dank die Here dat my verhouding met Hom nie op n onvaste fondasie gebou is nie. Iemand baie wys en spesiaal het gese, klein geboutjies word op klein fondasies gebou. Maar GROOT geboue word op groot fondasies gebou. Here met U kan ek bou aan my groot fondasie, nes U my Iewie help bou het op sy groot fondasie want hy was n groot gebou!!!
Posted on: Sat, 24 Aug 2013 20:43:59 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015