Juanita Du Plessis Ons Belofte Aan Mekaar Ontou jy nog, ons - TopicsExpress



          

Juanita Du Plessis Ons Belofte Aan Mekaar Ontou jy nog, ons beloftes Twee spore wat dieselfde pad begin Die saam besluit om een te wees Lief te hê en getrou te wees Met my hand styf in joune Ek wil langs jou lê elke môre Ek wil jou vashou elke nag Onder sterre oor ons drome waak En saam ons kinders groot te maak n Wens, my laaste wens [Koor] Ek wil oud word saam met jou Ek wil my lewe aan jou wei Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse Sal ek volg waar jy my lei Al is daar silwer in jou hare En jou jare begin wys Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê Want ek wil oud word saam met jou n Leeftyd is nie genoeg nie En vir ewig is te min vir my Dis n eindelose wentelbaan Ek en jy en n lewe saam vir nou En een vir altyd [Koor] Ek wil oud word saam met jou Ek wil my lewe aan jou wei Deur elke donker skadu en hoog bo teen die kranse Sal ek volg waar jy my lei Al is daar silwer in jou hare En jou jare begin wys Tot die dood ons eendag skei, sal ek jou lief hê Want ek wil oud word saam met jou
Posted on: Tue, 15 Oct 2013 18:20:13 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015