Juffrou vra in die klas hulle moet haar vertel van die keer wat - TopicsExpress



          

Juffrou vra in die klas hulle moet haar vertel van die keer wat hulle die bangste was ooit.... Sannie: "daar was a donder storm juffrou en ek was BAIE bang... Jannie se beurt...Ja Jannie: "Juffrou, die ander aand kruip ek weg in my pa se bedkassie. Ek wil uitspring en hom bang maak. Maar toe ek binne is, kom ek agter die deur wil nie weer oop nie!! Ek kon deur ‘n skrefie loer en sien wat buite aangaan." Juffrou: "En toe is jy seker BAIE bang??" Jannie: "NEE Juf. byt vas ek is nog nie klaar met die storie nie. Daar sit ek toe in die kassie en toe kom my ma en pa in die kamer in. My ma begin haar klere uit trek voor my pa." Juffrou: "Jinne Jannie!! TOE is jy seker BAIE bang??!!?? " Jannie: "NEE Juf!! Hang aan ek is nog nie klaar met my storie nie!! My ma gaan lê toe kaalgat op die bed en sê vir pa sy is reg vir hom. My pa se toe: “Ou vrou ek is nou so Jags, ek skop sommer die bedkassie moer toe!!... Juffrou net DAAR het ek my bekak!!"
Posted on: Fri, 12 Jul 2013 06:24:05 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015