Jy met jou drome en gedagtes wat jy aan my vasbind Soos ‘n - TopicsExpress



          

Jy met jou drome en gedagtes wat jy aan my vasbind Soos ‘n vlieër in die wind tog hou Hy alles vas Niks kan ruk en niks kan keer Selfs nie stormv winde kan jou vlieër beheer Ek bind jou kleure pastel se prag Sommer net vas aan my eie hart Gedeelde vreugde is gedeelde smart Wat maak dit saak wat die wind met die vlieër sou maak Ek vlieg saam jou deur die storm en wind Vanaand lê ek jou neer voor ons Vader in Gebed Waai deur jou gedagtes so vry soos ‘n kind By Hom is daar vrede en niks kan dit verslind Hoog bo die kranse styg jy uit Gebind aan my sal ons die rigting kry God is my kompas en jy my bloed Saam sal ons by Hom die antwoord tot uitkoms soek
Posted on: Mon, 15 Jul 2013 13:05:00 +0000

Trending Topics



argin-left:0px; min-height:30px;"> DSS, Army arrest Mike Ozekhome’s kidnapper A combined security

Recently Viewed Topics




© 2015