KENNISGEWING!!!!!!!!!!!!!!!!!! AANDAG!! Alle vriende van Rooi - TopicsExpress



          

KENNISGEWING!!!!!!!!!!!!!!!!!! AANDAG!! Alle vriende van Rooi Oktober Bloemfontein wat van buite die stad kom vir die protes aksie. Neem kennis dat daar n "Marshall" duidelik gemerk met rooi ballonne op elke hoof toegangs roete sal staan. Sluit aan by hom om later in konfooi te beweeg na die protesaksie se perseel. Daar sal radio kommunikasie weers tussen die onderskeie "Marshalls" om die intog te koordineer. Koordinate sal later geplaas word. Baie dankie.
Posted on: Wed, 09 Oct 2013 06:40:35 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015