Koekie Marais > Siervos de Dios-Dienaars van God Carpediem - TopicsExpress



          

Koekie Marais > Siervos de Dios-Dienaars van God Carpediem Berading En Bediening Sielsgenoot weet ek wat dit beteken om ‘n sielsgenoot te he een wat weet wat in my kop aangaan wat weet as die traan oor my wange kibbel een wat die sout van trane verstaan een wat ruk van twee uur se geklop in die nag wat hulp kan roep as dit so gaan een wat guitig kan lag as die grap gebeur as die lewe vol prêt kan wees een wat die liefde verstaan nuuskierig na die volgende gaan wat nie weet hoe om nog ‘n sielsgenoot te kan kry een wat drome wil uitle nebukadneser wat se waarom is die skrif teen die muur wat droom van krokodille wat nie bestaan een wat diep teer kan wees een wat wild in die liefde kan wees as die nag toesak wat diep in die bos wil wees die hare is wit van skielike smart een wat kinderlik kan glo wat van die pad nie sal wyk nie sy is my sielsgenoot vir nou en vir solank wat die begrip bestaan
Posted on: Tue, 15 Oct 2013 10:14:39 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015