Kyk die tyd, ek sit hier by die werk.Die gedruis is verby en die - TopicsExpress



          

Kyk die tyd, ek sit hier by die werk.Die gedruis is verby en die meeste mense slaap.Het een sterfte gehad.Die dood bly maar iets wat party mense se normaal, maar dit is nie.Mens kan nie daaraan gewoont raak nie. Jy weet jy staan oor iets baie groter as jyself , jy staan voor die werke van God. Hy gee en Hy neem.Dit maak my bang, nie ir die dood nie maar vir die wete waar gaan my Siel heen. Ek stry my stryd daagliks, ek probeer die pad loop maar kyk ou soos Woensdag aand.Ek wou so graag saal toe gegaan het maar toe pyn my been so dat ek verskoning .moes maak.Dit was nie hoe lank nie, die diens het toe al begin, toe makeer die been niks!! Dit maak my ongelukkig want satan het gewen.Ek kon net sowel gegaan het en kos vir my Siel gekry het.
Posted on: Fri, 21 Jun 2013 00:45:55 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015