LOUIS, Wat PTSS betref, wil ek uit my jarelange navorsing oor die - TopicsExpress



          

LOUIS, Wat PTSS betref, wil ek uit my jarelange navorsing oor die proffesie van Soldaatskap `n inset lewer . Ek was oa. lid van projekte soos 2000, en DYSAN en`n deel van die fotten fattap van Arbeidsverhoudinge vir die SANDF, waar ons beveel was deur ene Ismail van die Sekretariaat om `n kwasie civvy stelsel vir Soldate in te stel . Piet Ludolff en Fred Fieldhouse het net ... bevele uitgevoer ... ?(sic). Ek`t oa. `n essay vir die Militêre Ombud gestuur waarin ek redeneer dat hy van die begin af `n TOKEN is !! Hierin brei ek uit oor `n funksionele perspektief oor die Professie van Soldaatskap ... ek kan kopieë e-mail op versoek. Laat weet gerus. Oa. Close-quarter infantry combat ... makes for a very nasty, brutal, dangerous, exhausting and scarring experience ... In the heat of battle, when you see people shot and other gory sights, people dying, a lot of mayhem, a lot of noise, a lot of screaming and crying, you just go on and do your job. ( 1982, Falklands, Parabat ) ; en Eugene de Kock In that seconds you are on automatic because your training takes over ... It is fast, very fast. In a way surgical. Cold. Clinical.You are in an emotional block ... And the FEAR. The FEAR is like an aura surrounding you ... Verduidelik nou vir `n buitestaander so ervaring ? Van kameraadskap tot die dood toe vir iemand wat jy nie ken nie, of nie van hou nie, maar opduik in die chaos langs jou en saam dodelike gevaar trotseer ? Shit ! Ek kan aangaan ...en ... aan... Wie de fok gee om.?
Posted on: Thu, 28 Nov 2013 05:52:52 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015