Laat ek sommer nu hier op fb iets regstel! "Sekere" mense wou by - TopicsExpress



          

Laat ek sommer nu hier op fb iets regstel! "Sekere" mense wou by ons geld leen ons het nie gehad nie nu is hulle dukbek,laanggesig ,ignore ons soos stopstrate en loop so waar as wragtig vir aner en vertel dis ons! Kyk vir grootmense met kinders wat kinderagtig is en loop en lieg het ek nie meer tyd nie! Loop vlieg maan toe!julle sal weldra agterkom hoeveel mense julle "afstoot" en die wat "hulle" glo tuff luck!
Posted on: Fri, 26 Jul 2013 16:33:49 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015