Laat my dink aan vandag se tieners. Dankie Here my kinders het nog - TopicsExpress



          

Laat my dink aan vandag se tieners. Dankie Here my kinders het nog op die oog af respek vir hulle self want mens wetie wat hulle doen waarvan ouers nie weet nie. Maar my grootste trots is dat hulle nie net op die oog af nie, maar altyd vir ander respek het as tieners. My gebed is vir leiding dat ek nog veel meer kere in staat sal kan wees om hierdie trots oor hulle te kan geniet. Ons lewe in n bose wereld waar ons maar net vas geanker moet bly in geloof vir krag en genade. Ek is dankbaar dat hulle nog in lyn is met die old school wat selfrespek betref want meisies was nog meisies toe ons nog meisies was en so ook seuns.
Posted on: Fri, 14 Jun 2013 06:40:13 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015