Leef jy? Is jou lewe n viering van God se blessings... Of bestaan - TopicsExpress



          

Leef jy? Is jou lewe n viering van God se blessings... Of bestaan jy net? Opstaan, bad, aantrek, werk, eet, kyk tv, bad en slaap? Of word jy wakker, le so bietjie en wonder oor die lewe, staan op, bad rustig, gaan doen waarvan jy hou, gaan loop rond en vind inspirasie, gaan huistoe en doen iets kunstig, luister n bietjie musiek, bewonder die sonsondergang en bid sommer ook so bietjie daar, geniet jou ete saam met jou mense, lag en gesels met hulle en vergeet om tv te kyk, sien dat almal slaap en skryf dan so onder n naglampie nog so bietjie in jou joernaal, bid sommer ook daar so bietjie, gaan le en dink oor die lekker dag, en slaap?? Die Here hoor my... Ek verkies om NOU te sterf, as om net te bestaan, iewers in n vaal ou dorpie, of in die grys ou stad. Regtig!
Posted on: Wed, 04 Dec 2013 10:52:18 +0000

Trending Topics



topicsexpress.com/Could-Gun-Control-Be-This-Simple-SOLUTION-TO-GUN-CONTROL-topic-10201658729806333">Could Gun Control Be This Simple? SOLUTION TO GUN CONTROL ·

Recently Viewed Topics




© 2015