Lewende Here‚ ons bid dat die lewende woorde uit u Woord nie by - TopicsExpress



          

Lewende Here‚ ons bid dat die lewende woorde uit u Woord nie by ons ’n hart van klip en ’n kop van yster sal aantref nie‚ maar ’n leergierige gees wat werklik soek na die betekenis van die nuwe lewe in U. Laat ons werklik ervaar dat U ons Vader is wat ons as u kinders aangeneem het; dat u ons Verlosser is wat namens ons gesterf en weer opgestaan het‚ en dat U deur U Gees ons harte verlig om u stem te hoor.
Posted on: Sat, 14 Sep 2013 21:25:39 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015