Liefde is nie wat jy kan kry nie, maar wat jy kan gee. Liefde is - TopicsExpress



          

Liefde is nie wat jy kan kry nie, maar wat jy kan gee. Liefde is nie wat ander vir jou kan doen nie, maar wat jy vir ander kan doen. Liefde is ‘n glimlag, nie ‘n frons nie. Liefde is ‘n drukkie, nie ‘n klap in die gesig nie. Liefde is omgee, nie misbruik nie. Liefde is om die sambreel vir iemand in die storm te wees en die reënboog na die storm. Liefde is om iemand se trane af te vee, nie dit te veroorsaak nie. Liefde is om boek te hou van goeie tye, nie die slegtetye nie. Liefde vergewe nog voor iemand jou seer gemaak het. Liefde maak van jou ‘n ligtoring wat ander die rigting wys in die donker. Liefde maak van jou ‘n boom wat koelte gee vir die wat rus nodig het. Liefde word nie gespreek nie, maar gewys. Liefde kan genees,vertroos­­­, versterk al het jy niks om iemand te bied nie, maar jy het liefde wat geld nie kan koop nie --- dan het alles
Posted on: Mon, 02 Dec 2013 04:12:15 +0000

Trending Topics



n-height:30px;"> 포트 헤들랜드 공항에 도착!! Ive arrived at Port
Behind the curtains, a figure rose. Dark and demonic, bare foot
Hi guys! So my theater company; Sacred Fools Theater Company,
Our professional team is able to do all the assignments related to
✖ Joes Jeans Womens Kai Ankle-Strap Sandal LX4H90YLO69A1YW7UXRI
Please Read n Guess !!?? ... ... I am a Country with 1.2

Recently Viewed Topics




© 2015