Liewe Kuier-lesers, Ons beantwoord graag jul navrae rondom die - TopicsExpress



          

Liewe Kuier-lesers, Ons beantwoord graag jul navrae rondom die Ariel-pakkie in die uitgawe van 14 Augustus. Ongelukkig het die borg nie genoeg voorraad gestuur sodat ons ’n pakkie in elke tydskrif kon sit nie. Dit is waarom slegs sekere tydskrifte die waspoeiers het. Ons vra groot om verskoning vir die ongerief en ongelukkigheid wat dit veroorsaak het, maar ons het besluit om eerder die pakkie by sommige in te sluit as dat niemand ooit die pasella kry nie. Groete, Kuier.
Posted on: Thu, 15 Aug 2013 10:21:23 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015