Liza van Wyk Goeie more, Ek soek steeds n goeie huis vir my goue - TopicsExpress



          

Liza van Wyk Goeie more, Ek soek steeds n goeie huis vir my goue Labrador teef, sys net oor n jaar oud, opreg en nie reggemaak nie. Sy is n liewe dier wat mal is oor kinders en ander diere. Haar naam is Bella. Die rede dat ek haar moet weggee is omdat ek verhuis na n huis waar nie plek is vir n groot hond nie. My hart is baie seer daaroor, maar daar is ongelukkig niks wat ek daaraan kan doen nie. Kontak my by 083 293 3081. Swellendam area, Weskaap.
Posted on: Fri, 15 Nov 2013 12:09:03 +0000

Recently Viewed Topics




© 2015