(Lukas 11: 1-3) 1 EN toe Hy op ’n sekere plek besig was om te - TopicsExpress



          

(Lukas 11: 1-3) 1 EN toe Hy op ’n sekere plek besig was om te bid, sê een van sy dissipels vir Hom nadat Hy opgehou het: Here, leer ons bid, soos Johannes ook sy dissipels geleer het. 2 En Hy sê vir hulle: Wanneer julle bid, sê: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; 3 gee ons elke dag ons daaglikse brood;
Posted on: Thu, 15 Aug 2013 08:21:48 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015