*MAAK JY JOU OE TOE AS ONS SOEN * DATUM : 11 Aug - 25 Aug OUDERDOM - TopicsExpress



          

*MAAK JY JOU OE TOE AS ONS SOEN * DATUM : 11 Aug - 25 Aug OUDERDOM : 0 - 3 Jaar Stuur vir ons n awesome foto van jou kiddie waar hy/sy gesoen word!!! PRYSE : Daar sal 2x 1ste plek Wenners wees! 1= * Mini foto shoot ter waarde van R300 in Roodepoort geborg deur Estie Derksen Photography! 2=* Bennetts bum buddy geborg deur Bennetts!! Daar sal 2 x 2de Plek wenners wees! 1= * shoot in Springs/PTA = 100 edited fotos op Dvd geborg deur Collmari Creations!! 2=* Bennetts Bum buddy geborg deur Bennetts!! Daar sal 2x3de Plek wenners wees! 1= * shoot in Springs/PTA = 50 edited fotos op dvd geborg deur Collmari Creations!! 2=* Bennetts Bum buddy geborg deur Bennetts! Top 10 : sertifikate ALMAL WAT DEELNEEM KRY N SURPRIZE REELS : * geen edits/rame/prof fotos * moet ons nie tag nie * mammas MOET aan my blad behoort! * all die borge moet geadd/like word en se ons het jul verwys! * wanneer foto gelaai is MOET JY SELF kiddie se naam van ouderdom en dorp by comment * dit is nie n like komp nie borge kies wenners * posgeld moet deur die wenners betaal word! * fotos moet in 2013 geneem gewees het * hou by die reels asb Ek sal die links van borge en die detail van waarheen jy die foto kan stuur in die comment plaas! Good luck & Enjoy! Jenz
Posted on: Wed, 21 Aug 2013 09:01:30 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015