Make over Kompetisie vir die Vaal Voel jy lus vir niks? Eensaam? - TopicsExpress



          

Make over Kompetisie vir die Vaal Voel jy lus vir niks? Eensaam? Verveeld met jou Voorkoms? Photos@Heart Photography Bied met trots aan Make overs vir die vaal pryse ter waarde van R2500, Ons en n paar sponsers wil van die geleentheid gebruik maak om vir 8 mense te bederf Mans & Dames. Enige een is welkom om in te skryf of selfs iemand te nomineer! Kompetisie open die 1ste Augustus 2013 & Sluit die 23ste Augustus 2013 waar ons en die beoordelaars die wenner sal aankondig! Hoe dit werk: Stuur n epos met foto,naam, van en area & n kort beskrywing oor hoekom JY dit verdien! Photosatheartphotography@gmail Reels: 1. Deelnemers moet deel wees van die blad. 2. Beoordeelaars keuse, Geen likes sal tel nie. 3. Deelnemers van enige area mag inskryf, mits jy bereid sal wees om na die Vaal driehoek te kom om jou afsprake na te kom. 4. Geen negatiewe komentaar sal geduld word teenoor deelnemers nie 5. Elke deelnemer wat gekies word sal verantwoordelik wees vir eie afsprake & Vervoer. 6. Make over Pakette slegs geldig vir 30dae 7. Wenners van vorige Kompetisie mag ongelukkig nie deelneem nie, om vir al die ander mensies ook n kans te gee Make over pryse: Dames 1 ste plek Hair Wash, Blow wave,Colour, Cut, Eyebrow wax,Lip wax, Full body massage , Nails, Makeup, Caribbean Spraytan & 1 uur Foto sessie! 2de plek dames: Eyebrow wax, Lip wax, Nails, Back & Neck Massage, Hair cut, Makeup, Caribbean Spraytan & 30min Foto Sessie 3de Plek Dames: Eyebrow wax, Hair cut, Nails 4de Plek dames: Eyebrow wax, Hair cut & Nails 1ste Plek Mans Hair cut & Colour, Eyebrow wax, Manicure + Paraffin wax, Back massage & 1 uur foto sessie 2de Plek Mans Hair cut, Eyebrow wax, Manicure, Back massage & 30 min Foto sessie 3de Plek Mans Hair cut & Eyebrow wax 4de Plek Mans Hair Cut & Eyebrow wax Hoop die gee mense bietjie meer aanmoediging om in te skryf dames & mans! Watch this space its going to be huge! Hoop julle is happy & Nogmals dankie aan al ons Borge Hair@Heart Tranquility Beauty Salon Angels Hair Studio Zan Dazzlin Digits Denice Fourie Anri Keulder Mariska Hattingh
Posted on: Thu, 25 Jul 2013 12:35:52 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015