Mandela-week is hier!! Radio Tygerberg en Spar is in hoogste - TopicsExpress



          

Mandela-week is hier!! Radio Tygerberg en Spar is in hoogste versnelling om HIERDIE MANDELADAG DIE GROOTSTE EEN OOOOIT te MAAK!! As jy nie betyds by ‘n Spar-winkel kon uitkom om kos in die trollies daar te gooi nie, het ons goeie nuus! Jy kan jou bydrae op Donderdag 18 Julie hier na Radio Tygerberg bring! En as jy die tyd het
 spandeer sommer jĂłĂș 67 minute vir Mandeladag om saam met ons om hierdie items te verpak.
Posted on: Thu, 18 Jul 2013 05:57:57 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015