Maria: As jy voel dat jy alleen in jou donker tyd staan En jou - TopicsExpress



          

Maria: As jy voel dat jy alleen in jou donker tyd staan En jou wêreld om jou wil vergaan As jy voel jy wil op ‘n hopie gaan sit En diep vrese neem van jou besit As jy voel almal het jou verwerp En voel hoe die duiwel sy greep versterk As jy voel die lewe het geen nut nou meer Dink asseblief tog weer ‘n keer Sweet druppels slaan op jou voorkop uit En jy weet nie wat om te besluit Daar is wel iemand wat weet van jou bestaan Van alle pyne waardeur jy moet gaan Hy is die Vader, onse Heer Kry jou krag by Hom, toe, probeer Hef op jou hande bid tot Hom Sodat daar vrede in jou lewe kan kom Geen beter sielsmaat sal jy kry Want Hy het meer as almal gely...
Posted on: Fri, 26 Jul 2013 08:33:24 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015