Mense die diere kan vir jou snaak wees en hou ons aan die lag. - TopicsExpress



          

Mense die diere kan vir jou snaak wees en hou ons aan die lag. Hier op die plaas het my buurvrou n hanslam van so 3 maande. Die dingetjie weet nie of hy n hond of n skaap is nie, nes ons tieners nie weet of hulle kind of groo mens is nie. Die honde jaag die mense as hulle verby ons huise loop en siedaar dan hardloop lammetjie spring spring saam en wil ook die mense vang. Hy kan net nie blaf nie, maar anders tree hy nes die honde op. Hy is soms heelvoor en bler so dat die honde dan die mense jaag. Dit is so snaaks om te sien. Gelukkig byt hy nie.
Posted on: Sun, 17 Nov 2013 22:18:27 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015