Mense ek sit nou rustig en koffie drink. Die gedagte van hoe - TopicsExpress



          

Mense ek sit nou rustig en koffie drink. Die gedagte van hoe dankbaar ek is om n nuwe dag te aanskou is diepe siels geluk. Die Almagtige Vader voorsien in al my wee. As jy net facebook oop maak is dit mense wat vra na kos,klere,finansies,verblyf,werk. Al het ek so min het ek tog so baie. Daarvoor kan ek net vir onse God baie dankie voor se. Jy het tog in die wereld gekom met niks, en gaan met niks. As jy mooi gaan dink gaan jy met sovele meer na die Vader want net Hy alleen maak jou heel. Gebed: Dankie Vader vir hierdie wonderlike voorreg net om my oe oop te maak en te weet dat U in beheer van alles is. Amen.
Posted on: Mon, 24 Jun 2013 07:27:37 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015