Mense in die klein plekkies is baie lief darvoor om hulself te - TopicsExpress



          

Mense in die klein plekkies is baie lief darvoor om hulself te bejamer veral jongmense hule sieni hule self reis bokant hule omstandighede nie hoekom? want hule sal liewer settle om bydi huis te le of by n china/kwara winkel wil gan werk asom hul self te bemoedig om iets beter met hul lewe te doen viwat is jule bang? is jule bang dat jule nie gan succeed in die dinge wat jule rerig wil doen nie onthou almal het van onder af begin moenie bang wees vir n computer net omdat jy dink jy salit ni verstani gan yt apply vir jobs beyond your experiece jy gan een of ander tyd reg kom moenie aan mense kyk wat dinge vir jou gan doeni want dai mense gani veraltyd daar wesi stan op! vat n kans en as jy nie reg kom nie dont you dare give up!!! keep on pushing until you get there bewys mense verkeerd moeni settle vir boort jobs nie Aim hoog kom an ek weet jule kanit doen ek is seker jule ken mense in ander plekkie wat van jule hometowns is wat vandag is sukses van hule lewens maak vrae dai mense om jou te help om daar yt te kom waar hule is vra dat hule vjou n job moet kyk daar onthou dit gani meer oor hoeveel diplomas jy agter jou naam het nie maar oor wie jy ken so moenie mense vir granted vat ni want dis by hule wat jou blessings le
Posted on: Fri, 13 Sep 2013 09:11:16 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015