Middag. Ek help weer persoonlik met werk. Dit is hoekom ek dit - TopicsExpress



          

Middag. Ek help weer persoonlik met werk. Dit is hoekom ek dit bc. Ek sal ook net Help met dit op my bbm en glad nie op werk groepe nie. Anders is dit net te veel vir my. Ek gaan ook net vandag en more help met dit. Ek wil net ook by se. Ek het geen besluit in wie die werk kry en wie nie. As jul vriende het wat belangstel laat hul my add Kan jul dit asb bc want ons kan baie mense help met die werk Ek sal geen vra antw op die groepe ni Ek is op soek na long distance kode 14 Drywer met n PDP. Daar is geen fooi wat gevra word vir die werk ni so dit is nie n scam nie. Dit is ook ni cross border werk nie. Jeanette pin:25D13793.
Posted on: Sun, 29 Sep 2013 13:22:50 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015