Mooi so Sharkies! Baie geluk aan al my Shark vriende. My - TopicsExpress



          

Mooi so Sharkies! Baie geluk aan al my Shark vriende. My spannetjie het vanmiddag gesneuwel voor n verwoede Shark-attack! Waar het die fout gele? By die ref? Nee, hy was nofgals knap. Die fout kan agter die afrig spannetjie geplaas word. Hulle het nie die WP spannetjie reg voorberei op n verwoede Shark span nie. Ek dink dit is hoog tyd dat Mr Coetzee en sy kantoormannetjies die upstair room leegmaak! Ek dink die WP soek nou iemand soos Nick Mallet! Hmmmmmmmm. Eish, die WP spannetjie het maar flou getoon. Niemand het uitgestaan nie!
Posted on: Sat, 26 Oct 2013 18:15:49 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015