More al my fb maatjies vriende en sommer almal.sjoe die naweek - TopicsExpress



          

More al my fb maatjies vriende en sommer almal.sjoe die naweek bietjie gewerk om die wendy en buitekamer weer vir onsself reg te kry en die rotte en muise bietjie uit te jaag, maar vanoggend voel ek daai pyne van bo tot onder, voel of 4 treine oor my is, wou opstaan en kerk toe gaan dink ek sal maar in di bed bly, lyk my die suiker speel woer woer met my, wat julle ook al doen geniet dit en wees soet, manlief werk so sal maar alleen in bed bly vandag liefde groete aan julle almal
Posted on: Sun, 11 Aug 2013 05:43:07 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015