More almal. Ek wil n groot guns vra. As daar iemand is wat weet - TopicsExpress



          

More almal. Ek wil n groot guns vra. As daar iemand is wat weet van oop poste vir n fitter. Hy het sy rooi seel in petrol en diesel,by oliefantsfontein gedoen. Hy het 16 jaar vir Venter motors gewerk. En toe na Murray en Roberts op die myn as fitter vir 7 jaar. As gevolg van die dinge by myn was hy 2 maande terug ge retrens. Hy het familie vir wie hy moet sorg. Ons wil graag help dat hy so gou moontlik werk kry. As julle dit kan aan stuur asb. As enige iemand van iets weet of hoor. Maak nie saak waar die werk sal wees nie. Hy is beryd om tetrek. Inbox asb n tel no of email adress. God sal julle seen. Amen. Of skakel 0767359086 Hilary.
Posted on: Mon, 19 Aug 2013 07:04:30 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015