More, en die winter is steeds met ons al het die draai van die - TopicsExpress



          

More, en die winter is steeds met ons al het die draai van die seisoene al gekom. Plante wat die heel winter gegroei en geblom het is nou besig om swart te word van die ryp wat hul gevang het. So het die mens ook sy draai in seisoene, maak nie saak hoe goed en mmooi die lewe jou behandel een dag word jy waker en kom agter dat ook in jou lewe die ryp geval het en die wintertyd het toegeslaan alles word swakker en alles is besig om agteruit te gaan tot die winter ryp soos daar buite alles swart gebrand het en alS af gesterf het soos elkeen van ons ook maar eendag
Posted on: Mon, 02 Sep 2013 03:37:26 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015