More more almal! Hoop julle het ook n koel dag PRETORIA asb - TopicsExpress



          

More more almal! Hoop julle het ook n koel dag PRETORIA asb HELP HIER!!! Mamma wat so ruk terug haar baba verloor het is dringend opsoek na n blyplekkie! Sy het net haar klere!!! Sy is nie net geestelik mishandel nie maar ook liggaamlik! Sy het dringend n blyplekkie nodig! Is bereid om te help in en om die huis / blyplek te help! Sal ook dadelik begin soek vir werkie! Asb ek vra mooi is hier iemand wat kan help! *Angellampie* Estie. #BBpin: 23B5C2B1 #Whatsapp: 0829228138 Dankie dat jy gelees het as jy nie kan help nie bc aan asb! God seen u!!
Posted on: Thu, 28 Nov 2013 05:44:32 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015