More vriende en vriendinne, ek pleit vanoggend by julle vir hulp, - TopicsExpress



          

More vriende en vriendinne, ek pleit vanoggend by julle vir hulp, help my asb om n huis te kry waar ek privaat kan huur 3 of 4 slaapkamer toesluit garage pet vriendelik vir nie meer as R5000 pm nie, roodepoort, randburg, meyerton, boksburg, brakpan - enige goeie area 20 tot 30 km radius vanaf germiston share en share en nogmaals share die boodskap met van u vriende iewers is daar dalk iemand wat my kan help GROOT seblief en BAIE dankie
Posted on: Wed, 17 Jul 2013 04:16:39 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015