Mre klim ek op di fliegtuig 14:35 opad Tanzania to tot di 5de september..ek wil net di here vra dat hy sy hande oor my ma, pa, susie,skoon ma, skoon pa en my liefste baba hou en veilig hou..ek gan amal bja mis mar onthu net di here is by my en hy gan my veilig trug bring ...to my baba:baba ek gan jo bja mis regtag mar onthu ek dink an jo elke liewe sekonde van di minut dasr is ni n sekonde wat verby gan wat ek ni aan jo dink ni...lief jo my baba moet dit altyd onthu en nooit vergeet ni...
Posted on: Wed, 21 Aug 2013 15:58:32 +0000