My man se die mense gaan hom skiet! N Z se vlag op!! Ai Bokke, - TopicsExpress



          

My man se die mense gaan hom skiet! N Z se vlag op!! Ai Bokke, julle vlag was gister op, wou hom weer laat wapper het vandag, maar.... Ry vandag sometime?? Goodwood toe! Besig nog om alles reg te kry vir toer! Alles moet net anders lyk en voel! Nou net slope oor kussings getrek wat nooit gebruik word nie, baie sinlik en mooi - anders!! Klem le die vakansie, so ver moontlik op "anders" Laat ek aangaan!! Parlotones!!!!
Posted on: Sun, 06 Oct 2013 07:22:06 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015