N BRIEF AAN MYSELF!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek wens ek kon jou raad - TopicsExpress



          

N BRIEF AAN MYSELF!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek wens ek kon jou raad gee om jouself van die grond af op te tel, maar ek weet nie wat om vir jou te se nie,ekt altyd raad vir ander,maar nooit vir myself nie,dis nie so maklik om jou eie raad te volg nie.Ek weet presies wat jou pla en wat jou hartseer is,en daar is soveel oplossings,maar om die regte oplossing te kry wat jou kan verseker is onmoontlik.Jy wat voel jy is al so platgetrap deur mense Die tyd sal wel kom dat jy jouself weer sal kan optel van jou kniee af,sodat jy weer op jou voete kan staan,maar moet net nooit gaan le nie.Jy het soveel mense wat agter jou staan,al is dit nie altyd die mense wat jy wil he dit moet wees nie.Bly net aan hou soek tot jy weet jy het wat jy wil he en moenie daar stop nie,daar is nog soveel meer wat jy nog moet leer,en dis gewoonlik altyd die swaarste avontuur.maak jou oe oop en staar alles vierkantig in die oe anders kan jy dalk iets mis.moet net nooit ophou soek na dit wat jy wil he nie. sterkte ek staan agter jou!!!!!!
Posted on: Wed, 11 Sep 2013 04:20:18 +0000

Trending Topics



"sttext" style="margin-left:0px; min-height:30px;"> Via TL. VEJAM QUEM ESTA GANGRENANDO A PMERJ: CLARO, OS CORONEIS E

Recently Viewed Topics




© 2015