N gedagte vir vandag: Wanneer en Waar kan ek bid? Roep. My aan, - TopicsExpress



          

N gedagte vir vandag: Wanneer en Waar kan ek bid? Roep. My aan, Ek sal jou antwoord en jou vertel van groot en onverstaanbare dinge waarvan jy nie weet nie JEREMIA 33;3 Liewe Here, dankie dat ek op enige tyd en plek met U kan praat, Help my om te onthou om dikwels te bid, waar ek ookal is. In die naam van jesus. Amen Jy moet jou dag geniet onthou ons mag met God praat enige plek en tyd hys altyd daar vir ons. *minks*
Posted on: Thu, 19 Sep 2013 12:10:44 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015