Na n besoek van die polisie nou by my huis, oor iemand wat gebel - TopicsExpress



          

Na n besoek van die polisie nou by my huis, oor iemand wat gebel het oor n gesteelde Carravelle wat staan in my yard, to much embarrasment to me and my fam, dink ek maar net hou nice sal dit net nie wees as ons die polisie bel met inligting oor die drug lords en diewe wat ons huise inbreek. To the "concerned citizen" your actions/info is appreciated with much thanx, sal net nogal nice wees as jy dit ook doen teenoor die regte gemorste in Promosa, tien teen een is dit jou broer of jou pa of jou ma, for that matter.
Posted on: Thu, 01 Aug 2013 14:29:46 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015