Naand almal! Nou ja trug van die konsert, die kids het mooi gedans - TopicsExpress



          

Naand almal! Nou ja trug van die konsert, die kids het mooi gedans en gesing. Wat my baie hartseer maak, is hulle het die groot ophef gemaak oor kersvader en die rooi suite, en die nargesigte, maar nie 1 keer is daar gepraat van die geboorte Van Jesus nie. Dis darm maar vir my hartseer hoe die kinders groot gemaak word om die man in die rooi suite wat geskenke brng te ver afgod plaas van die geboorte van ons Reder Jesus! Lekker slaap vriende. God seen. *S*
Posted on: Fri, 29 Nov 2013 21:26:35 +0000

Trending Topics



Recently Viewed Topics




© 2015